Advertensies 340
|Lede 370
|Gaste 8431
|4 Aanlyn
|Verkopers moet geregistreerd wees by die Landbou Winkel voordat advertensies geplaas kan word. Na die registrasie vorm voltooi is, sal daar ‘n aktiverings e-pos gestuur word aan die e-pos verskaf. Die instruksies op die e-pos moet gevolg word om die rekening te aktiveer.
Na die instruksies gevolg is, sal ‘n boodskap verskyn wat aandaui dat die rekening geaktiveerd is. U sal dan kan inteken op die Landbou Winkel.
Sodra U ingeteken is, is die volgende opsies beskikbaar:
* Jou wagwoord verander.
* Jou geplaasde advertensies beheer.
* Jou advertensie fakture lees.
* Jou geplaasde advertensies te bervorder.
* Jou Persoonlike informasie verander.
* Van dag se weer te lees.
* Die nuutste Landbou kommoditeitspryse te lees.
* Selfs landbou advies deel met al die ander landbou winkel lesers.
Alle brons advertensies is gratis en word adverteer vir n onbeperkte tyd.
Daar is drie bevorderings pakkette wat U kan kies vir jou advertensies.
Betalings sal gedoen word deur EFT (Elektroniese Oordrag van Fondse). Na ‘n bevordering sal daar ‘n faktuur op die skerm vertoon, en jy kan ook dit gaan lees om op die "My Fakture" knoppie te kliek op die linkerkant. Ons bevorderings pakkette se pryse loop soos volg:
Goud pakket: R100.00 per maand (BTW Ingesluit).Elke geplaasde advertensie word gekoppel aan ‘n unieke verwysingsnommer, wat gebruik kan word om jou advertensie te bevorder.
As jy in geteken is sal daar ‘n opsie onder "My Advertensies" aan die linker kant wees om jou advertensie te bervorder na een van ons drie pakkette, so doende sien meer mense dit raak en jou advertensie staan ‘n groter kans om verkoop te word.
Neem Kennis : Sodra die item verkoop is, moet jy self die advertensie skrap onder "My Advertensies" aan die linker kant.(Om te voorhoed dat jy nie onnodiglik gepla word na die verkoop van die item nie.)
Die koper kan op die Op Soek? knoppie kliek op die boonste navigasiebalk waar jy dan ‘n kategorie kan kies en deur die advertensies lees.
Die advertensies word gelys met ‘n foto, prys, provinsie en wanneer dit geplaas was. Kliek op die "Meer" knoppie om al die besonderhede van ‘n spesifieke advertensie te lees, insluitend die verkoper se kontak besonderhede.
Advertensies kan ook aan gestuur word na vriende wat dit sal waardeer.
Die Landbou Winkel | Landbou verkoope | for sale landbou produkte | Boer op ons werf | Trekkers | Voertuie | Landbou | Agriculture | Trekkers te koop | Planters tekoop | Saad te koop | voer te koop | Lewende hawe te koop | Adverteer gratis verniet
For Sale, Tekoop, Opsoek, Agriculture Products, Landbou goedere, trekkers, boere, boer, saad, verkoop,op soek,Troeteldiere , Wild, Buy game,koop Lewende hawe, Stropers, Saad,Voer,industry, animals, Landbou Produkte,Property,eiendom, Farming,Farmers,Buy